Jesaja 24:22-23 Bybel vir Almal (ABA)

22. Hy sal hulle bymekaarmaak en in ’n tronk toesluit, in ’n put. Ná baie dae sal Hy hulle straf.

23. Die maan en die son sal ophou skyn wanneer die Here koning word op Sionsberg en in Jerusalem. Hy sal vir die leiers wys Hy is die Koning.

Jesaja 24