1. Die Here is kwaad vir die stad Babel. Hy het vir Jesaja gewys wat met Babel sal gebeur. Jesaja was die seun van Amos. Die Here het gesê:
2. “Julle moet ’n vlag in die lug hou,julle moet dit doen op ’n bergwaar daar nie bome is nie.Julle moet hard skreeen die vyande roep,julle moet met die hand vir hulle wys om te komdeur die mooi poorte van die stad Babel.
3. Ek, die Here, het self die soldate gekiesom vir My te werk,Ek het hulle geroep om oorlog te maak,want Ek is kwaad vir Babel.Hierdie soldate weet Ek is sterk,en hulle is bly.”