3. die konings kom daarnatoe met hulle soldate,soos die skaapboere kom met hulle troppe skape.Hulle slaan hulle tente op rondom die weivelden elkeen laat wei sy skape op die plek waar hy kom.
4. Die konings sê: ‘Maak gereedom oorlog te maak teen die stad.Kom ons val hulle aanin die middel van die dag.’Maar as dit te laat in die dag word,dan sê hulle:
5. ‘Maak gereed,kom ons val hulle aan in die nagen ons verwoes hulle mooi huise.’ ”
6. Ja, die Here wat oor alles regeer, sê:“Kap bome af en gooi grond teen die muursodat die soldate oor die muur van die stad kan klim.Ek wil die mense in Jerusalem straf,want hulle het aangehou om mense te laat swaarkry.