Die Here sê:“Daarom, die tyd kom noudat Ek mense na Moab sal stuurom sy mense weg te vaten sy stede te verwoes,soos wanneer mense wyn uitgooien die kruike leegmaak en stukkend slaan.