Jeremia 47:5-7 Bybel vir Almal (ABA)

5. Die mense van Gasa het hulle koppe kaal geskeer.Die vyande het die mense van Askelonstilgemaak.Mense wat oorgebly het op die kus-vlakte,hoe lank sal julle nog rou en julleself stukkend sny?

6. Swaard van die Here, dit gaan slegterwyl jy aanhou om mense dood te maak,jy moet teruggaan in jou sak,jy moet rus en stil wees.

7. Maar hoe kan die swaard van die Here rus?Want dit is die Here wat die swaard gestuur hetteen Askelon en die land by die see.”

Jeremia 47