Jeremia 39:10 Bybel vir Almal (ABA)

Nebusaradan het die arm mense wat niks gehad het nie, in die land Juda laat bly en hy het toe ook vir hulle lande en wingerde gegee.

Jeremia 39

Jeremia 39:1-18