Jeremia 38:27-28 Bybel vir Almal (ABA)

27. Al die amptenare het toe na Jeremia toe gekom en vir hom gevra wat hulle gepraat het. Hy het hulle geantwoord soos die koning gesê het, en hulle het hom gelos, want niemand het gehoor wat hy en die koning gepraat het nie.

28. Jeremia het in die binneplaas van die wagte gebly tot die dag toe die Galdeërs Jerusalem oorwin het.Die Galdeërs het Jerusalem oorwin. Dit het só gebeur:

Jeremia 38