Jeremia 19:6 Bybel vir Almal (ABA)

Daarom sê Ek nou: Daar sal ’n tyd kom wanneer die mense nie meer hierdie plek sal noem ‘Tofet’ of ‘Ben-Hinnom-vallei’ nie, hulle sal dit ‘Moord-vallei’ noem.

Jeremia 19

Jeremia 19:1-13