Hebreërs 12:3 Bybel vir Almal (ABA)

Julle moet goed onthou dat Jesus geduldig was toe die sondaars slegte dinge teen Hom gesê en gedoen het. Julle moet aan Jesus dink sodat julle nie moeg en moedeloos word nie.

Hebreërs 12

Hebreërs 12:1-4