Hebreërs 12:24 Bybel vir Almal (ABA)

Julle het ook gekom by Jesus, die Middelaar van die nuwe verbond, en julle het gekom by die bloed van Jesus wat gevloei het en wat vir ons ’n beter boodskap bring as die bloed van Abel.

Hebreërs 12

Hebreërs 12:18-29