Hebreërs 10:12 Bybel vir Almal (ABA)

Maar nadat Jesus Christus net één offer vir die sondes gebring het, het Hy vir altyd gaan sit op die belangrikste plek langs God,

Hebreërs 10

Hebreërs 10:3-20