Handelinge 28:31 Bybel vir Almal (ABA)

Hy het vir hulle gepreek en hy het gesê dat God Koning is. Hy het ook vir hulle geleer van die Here Jesus Christus. Hy was nie bang om dit te doen nie, en niemand het hom gekeer nie.

Handelinge 28

Handelinge 28:24-31