Handelinge 2:31 Bybel vir Almal (ABA)

Dawid het gesien wat later sal gebeur en daarom het hy gesê dat Christus weer sal lewe. Dawid het gesê:“God het Hom nie na die doderyklaat gaan nie,en sy liggaam het nie gesterf nie.

Handelinge 2

Handelinge 2:28-36