Handelinge 18:24 Bybel vir Almal (ABA)

’n Jood, Apollos, het in die stad Efese aangekom. Hy is gebore in die stad Aleksandrië en hy was iemand wat baie goed kon praat. Hy het die Ou Testament baie goed geken.

Handelinge 18

Handelinge 18:14-28