Handelinge 17:1-2 Bybel vir Almal (ABA)

1. Paulus en Silas het deur die stede Amfipolis en Apollonië gegaan, en toe het hulle in die stad Tessalonika gekom. Daar was ’n sinagoge van die Jode in Tessalonika.

2. Paulus het na die sinagoge gegaan, hy het dit altyd gedoen. Daar het hy drie weke lank elke Sabbatdag met die Jode gepraat. Hy het in die Ou Testament gelees

Handelinge 17