Handelinge 14:11 Bybel vir Almal (ABA)

Toe die mense die wonderwerk sien wat Paulus gedoen het, het hulle hard in die taal van die mense van Likaonië geskree: “Die gode het afgekom na ons toe en hulle het soos mense geword!”

Handelinge 14

Handelinge 14:5-19