Handelinge 13:17 Bybel vir Almal (ABA)

Die God van hierdie volk Israel het ons voorouers gekies, en toe hulle vreemdelinge in die land Egipte was, het Hy die volk baie meer laat word. Hy het gewys hoe sterk Hy is en Hy het die volk Israel uitgelei uit Egipte.

Handelinge 13

Handelinge 13:7-19