Handelinge 12:16 Bybel vir Almal (ABA)

Maar Petrus het aangehou om aan die deur te klop. Nadat hulle die deur oopgemaak het, het hulle gesien dit is Petrus en hulle was baie verbaas.

Handelinge 12

Handelinge 12:13-24