Genesis 5:24 Bybel vir Almal (ABA)

Henog het God gedien, hy het naby God gelewe. Maar later was hy nie meer op die aarde nie, want God het hom weggeneem.

Genesis 5

Genesis 5:22-32