Genesis 37:28 Bybel vir Almal (ABA)

Toe die handelaars van Midian verbykom, het Josef se broers hom uit die put opgetrek en hulle het hom aan die Ismaeliete verkoop vir 20 stukke silwer. Die handelaars het vir Josef saamgeneem na Egipte.

Genesis 37

Genesis 37:22-31