Genesis 31:53 Bybel vir Almal (ABA)

Die God van jou voorvader Abraham en die God van my voorvader Nahor sal altyd sê wie is reg, ek of jy.”Jakob het toe gesê die God wat sy pa Isak beskerm het, is die getuie van die ooreenkoms.

Genesis 31

Genesis 31:51-55