Genesis 31:35 Bybel vir Almal (ABA)

Ragel het vir haar pa gesê: “Pa moenie kwaad word vir my as ek nie vir Pa opstaan nie. Ek menstrueer.”Laban het verder gesoek, maar hy het niks gekry nie.

Genesis 31

Genesis 31:34-42