Genesis 28:17 Bybel vir Almal (ABA)

Hy het bang geword en gesê: “Hierdie plek laat my bang word. Dit is die huis van God, dit weet ek nou, dit is die poort van die hemel.”

Genesis 28

Genesis 28:7-22