Genesis 27:46 Bybel vir Almal (ABA)

Rebekka het vir Isak gesê: “Ek het nou genoeg gehad van die twee Hetitiese vroue van Esau. As Jakob ook ’n Hetitiese vrou neem soos hierdie skoondogters, dan wil ek nie meer lewe nie.”

Genesis 27

Genesis 27:42-46