Genesis 27:42 Bybel vir Almal (ABA)

Die slawe het vir Rebekka vertel wat haar oudste seun gesê het, en sy het iemand gestuur om vir Jakob te roep. Sy het vir hom gesê: “Pasop! Jou broer Esau is so kwaad dat hy jou wil doodmaak.

Genesis 27

Genesis 27:39-46