Genesis 25:9 Bybel vir Almal (ABA)

Sy seuns Isak en Ismael het hom begrawe in die Makpela-grot oorkant Mamre. Dit was op die grond wat voorheen behoort het aan Efron die Hetiet. Efron was die seun van Sogar.

Genesis 25

Genesis 25:1-17