Genesis 17:1-3 Bybel vir Almal (ABA)

1. Abram was 99 jaar oud toe die Here aan hom verskyn het. Die Here het vir hom gesê:“Ek is God die Almagtige. Jy moet My dien en reg lewe.

2. Dan sal Ek ’n verbond maak met jou. Ek sal vir jou ’n baie groot nageslag gee.”

3. Abram het met sy gesig teen die grond gaan lê, en die Here het vir hom gesê:

Genesis 17