Genesis 14:20 Bybel vir Almal (ABA)

Ek prys die Hoogste God,want Hy het jou gehelpom jou vyande te oorwin.”Abram het toe vir Melgisedek een tiende gegee van alles wat hy teruggebring het.

Genesis 14

Genesis 14:10-24