Filippense 4:1-2 Bybel vir Almal (ABA)

1. My vriende, ek is baie lief vir julle en ek verlang na julle. Julle maak my bly en ek is baie trots op julle. Ek wil hê julle moet aanhou glo in die Here.

2. Euodia en Sintige, ek vra vir julle om saam te werk, want julle altwee behoort aan die Here.

Filippense 4