Esra 6:13 Bybel vir Almal (ABA)

Tattenai, die goewerneur van die provinsie Wes-Eufraat, en Setar-Bosnai en die ander amptenare saam met hulle het dadelik gedoen wat koning Darius in die brief gesê het.

Esra 6

Esra 6:5-19