Kores het vir Sesbassar gesê: ‘Neem hierdie goed en gaan sit dit in die tempel in Jerusalem. En jy moet kyk dat mense die tempel weer bou waar dit gestaan het.’