Esra 2:70 Bybel vir Almal (ABA)

Die priesters en die Leviete en party van die ander mense en die mans en vroue wat gesing het en die tempel-slawe het in hulle stede gaan woon, en al die ander Israeliete het in hulle eie stede gaan woon.

Esra 2

Esra 2:61-70