Esegiël 9:5 Bybel vir Almal (ABA)

Ek het gehoor die Here sê vir die ander mans: “Julle moet agter hom deur die stad loop en julle moet almal doodmaak, elkeen wat julle sien. Julle moet vir niemand jammer wees nie.

Esegiël 9

Esegiël 9:1-11