Esegiël 46:21 Bybel vir Almal (ABA)

Daarna het die man my gebring na die buitenste oop stuk grond, hy het my gebring by die vier hoeke van die oop stuk grond. Daar, in elke hoek, was ’n kleiner oop stuk grond.

Esegiël 46

Esegiël 46:13-24