Esegiël 41:3 Bybel vir Almal (ABA)

Toe gaan die man na die agterste kamer en hy meet die mure langs die twee kante van die deur. Die mure was twee el dik. Die deur was ses el breed, en elke muur langs die twee kante van die deur was sewe el lank.

Esegiël 41

Esegiël 41:1-13