Esegiël 29:19 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here, Hy wat Here is, sê: “Daarom gee Ek nou die land Egipte vir koning Nebukadnesar van Babel. Hy sal die goed van Egipte wegdra, hy sal alles vat wat hy daar kry. Dít sal die beloning wees vir sy soldate.

Esegiël 29

Esegiël 29:12-21