Esegiël 23:24 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle sal uit die noorde kom met oorlogkarre en baie soldate wat skilde en helms het. Hulle sal jou van al die kante aanval. Ek bring hulle om jou te straf, en hulle sal dit doen soos hulle self besluit.

Esegiël 23

Esegiël 23:22-26