Esegiël 23:12 Bybel vir Almal (ABA)

Sy was verlief op die Assiriërs. Hulle was goewerneurs en hoofde wat naby haar was. Hulle het mooi klere gedra en hulle het op perde gery. Hulle was almal jongmanne, meisies het maklik verlief geword op hulle.

Esegiël 23

Esegiël 23:5-19