Esegiël 19:2 Bybel vir Almal (ABA)

Jy moet sê:“Jou ma was ’n groot leeu-wyfie tussen die leeus.Sy het tussen die jong leeus gelêen sy het haar klein welpies grootgemaak.

Esegiël 19

Esegiël 19:1-12