Esegiël 18:23 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here, Hy wat Here is, sê: “Ek wil glad nie hê dat die persoon wat verkeerd doen, moet sterf nie, Ek wil hê hy moet sy lewe verander sodat hy kan aanhou lewe.

Esegiël 18

Esegiël 18:16-30