Esegiël 14:5 Bybel vir Almal (ABA)

Ek sal dit doen sodat almal van die volk Israel sal skrik wanneer hulle hoor wat Ek vir hulle sê, almal wat weggegaan het van My om hulle afgode te dien.

Esegiël 14

Esegiël 14:1-13