Esegiël 14:13 Bybel vir Almal (ABA)

“Mens, wanneer die mense in ’n land sonde doen teen My en ontrou word, dan sal Ek hulle kos laat opraak en Ek sal hulle honger laat word. Ek sal die mense en die diere in die land laat doodgaan.

Esegiël 14

Esegiël 14:3-21