Esegiël 13:14 Bybel vir Almal (ABA)

En Ek sal die muur afbreek wat julle geverf het, die klippe sal op die grond lê en mense sal sy fondamente kan sien. Julle sal tussen die klippe sterf. Julle sal weet dat Ek die Here is.

Esegiël 13

Esegiël 13:9-20