Esegiël 11:22 Bybel vir Almal (ABA)

Die gerubs het hulle vlerke opgetel, en die wiele was langs die gerubs. Die lig wat om die God van Israel is, was bokant die gerubs.

Esegiël 11

Esegiël 11:16-25