Esegiël 10:21-22 Bybel vir Almal (ABA)

21. Elke gerub het vier gesigte gehad en dit het gelyk of daar hande onder hulle vlerke is, hande soos ’n mens se hande.

22. Hulle gesigte het gelyk soos die gesigte wat ek by die Kebar-kanaal gesien het. Elke gerub het reguit vorentoe gegaan.

Esegiël 10