Eksodus 9:6 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here het dit die volgende dag laat gebeur. Al die Egiptenaars se diere het gevrek, maar nie een van die Israeliete se diere het gevrek nie.

Eksodus 9

Eksodus 9:1-16