Eksodus 8:31-32 Bybel vir Almal (ABA)

31. Die Here het gedoen wat Moses gevra het. Hy het die steekvlieë weggevat van die farao, en ook van sy amptenare en van sy volk. Daar het nie een steekvlieg oorgebly nie.

32. Maar die farao was weer hardkoppig. Hy het nie die Israeliete laat gaan nie.

Eksodus 8