Eksodus 4:3 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here sê toe vir hom: “Gooi dit op die grond.”Moses het die kierie op die grond gegooi, en die kierie het in ’n slang verander. Moses het weggespring van die slang.

Eksodus 4

Eksodus 4:1-7