Eksodus 33:3 Bybel vir Almal (ABA)

Julle moet gaan na daardie land waar daar baie melk en heuning is. Maar Ek sal nie saam met julle gaan nie, want julle is hardkoppig. Miskien sal Ek julle dan doodmaak voordat julle daar kom.”

Eksodus 33

Eksodus 33:1-5