Eksodus 32:8 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle het gou vergeet wat Ek vir hulle gesê het. Hulle het vir hulle ’n beeld van ’n bul-kalf gemaak en hulle het voor die beeld gebuig. Hulle het vir hom offers gebring en gesê: ‘Israeliete, hier is julle god, hy het julle uit Egipte gebring.’ ”

Eksodus 32

Eksodus 32:4-11